Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:WikiDwergie"

geen wysigingsopsomming nie
Baie hoogs aktiewe wiki bydraers toon ook WikiDwergie-tipe gedrag, terwyl andere hulleself totaal beperk tot WikiDwergie-aktiwiteite.
 
WikiDwergies word beskou as baie vriendelik, net soos [[wikipedia:WikiFeetjie|WikiFeetjies]]. Die teenoorgestelde van 'n WikiDwergie is 'n WikiGremlin of 'n WikiTrol.
 
WikiDwergies is baie lief daarvoor om in die skaduwees te werk (besig met klein veranderingtjies) in verskeie hoekies en kantjies van Wikipedia. Kyk na "geskiedenis" en jy sal dalk een raaksien!
788

wysigings