Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:WikiDwergie"

k
Van een WikiDwerg na 'n ander: klein foutjies herstel :)
k (Van een WikiDwerg na 'n ander: klein foutjies herstel :))
* ISBN-nommers van boeke wat deur mense aangehaal te word by te voeg,
* soek die outeurs van "iemand het eenkeer gesê"-aanhalings
* en sommer net enige klein veranderingtjiesveranderinkies wat die wiki beter laat werk.
 
Ander voorbeelde van WikiDwergiegedrag sluit in:
* byvoeg van voorbeelde en detail by inligting waarna verwys word in die bestaande teks.
 
Baie hoogs aktiewe wiki bydraerswikibydraers toon ook WikiDwergie-tipe gedrag, terwyl andere hulleself totaal beperk tot WikiDwergie-aktiwiteite.
 
WikiDwergies word beskou as baie vriendelik, net soos [[wikipedia:WikiFeetjie|WikiFeetjies]]. Die teenoorgestelde van 'n WikiDwergie is 'n WikiGremlin of 'n WikiTrol.
 
WikiDwergies is baie lief daarvoor om in die skaduwees te werk (besig met klein veranderingtjiesveranderinkies) in verskeie hoekies en kantjies van Wikipedia. Kyk na "geskiedenis" en jy sal dalk een raaksien!
 
Die lys van Wikipediane wat hulleself as WikiDwergies beskou, kan gesien word in Kategorie:Gebruiker Wikipedia/wikidwergies.
1 020

wysigings