Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:41.240.210.88"

geen wysigingsopsomming nie
Sien kommentaar by [[RMS Titanic]]. Oesjaar
:Geantwoord. Groete. Anoniem
::Dankie. Lees in elk geval die artikel ook want op 14 April gaan baie gebruikers dit lees omrede die Titanic dan 100 jaar terug gesink het. Ek het reeds 'n klomp dinge verbeter - duidelik was die artikel deur 'n nie-Afrikaans spreker geskryf. Oesjaar.