Verskil tussen weergawes van "Oviston"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Oviston''' is geleë op die suidelike oewer van die [[Gariepdam]], [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die naam is 'n akroniem vir "Oranje-Vis-Tonnel" omrede die water inlaat vir die tonnel by Oviston gebou is. Die dorpie is gebou om die mense wat by die bou van die tonnel betrokke is te huisves. Oviston is 8km noord van [[Venterstad]].<ref>[[Op padPad in Suid-Afrika]]. 1995.</ref> Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 560 gehad, waarvan 201 (35,9%) Blankes was<ref>[http://census.adrianfrith.com/place/22907 2001-sensus (Oviston)]</ref>.
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker