Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:41.240.210.88"

geen wysigingsopsomming nie
(→‎Op Pad in Suid...: nuwe afdeling)
:Geantwoord. Groete. Anoniem
::Dankie. Lees in elk geval die artikel ook want op 14 April gaan baie gebruikers dit lees omrede die Titanic dan 100 jaar terug gesink het. Ek het reeds 'n klomp dinge verbeter - duidelik was die artikel deur 'n nie-Afrikaans spreker geskryf. Oesjaar.
:::Dit is 'n uitstekende artikel. Ek dink ons moet dit nomineer vir voorblad-status.
 
==Op Pad in Suid...==
 
Eish! Baie werk om die skakels by te werk! Oesjaar
: Jy kan dit weer sê!
Anonieme gebruiker