Verskil tussen weergawes van "Campbell"

2 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k (Robot: Formatteer ISBN)
Die dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die [[Londense Sendinggenootskap]]. Die kerk is in [[1831]] gebou en was die eerste noord van die [[Oranjerivier]]. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.
 
==BronneBron==
* [[Op padPad in Suid-Afrika]]. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
== Verwysings ==