Alicedale: Verskil tussen weergawes

11 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
|webwerf=
}}
'''Alicedale''' is 'n spoorweg aansluiting in die [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit is vernoem na mev. Alice Slessor (gebore Dale), die eggenote van die ingenieur in beheer van die konstruksie. Van hier swaai 'n takspoorlyn na [[Grahamstad]] vanaf die hoofspoorlyn tussen [[Johannesburg]] en [[Port Elizabeth]]. Die naaste twee dorpies is [[Riebeek-Oos]] en [[Paterson]] terwyl Grahamstad 45km oos lê.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995</ref><ref>Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967</ref>Die [[Boesmansrivier]] gaan naby Alicedale verby.
 
==VerwysingsBronne==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJ Eramus]]. 1995 ISBN
{{Verwysings}}
* Ensiklopedie van Suidelike Afrika. [[Eric Rosenthal]] 1967
 
{{Saadjie}}