Verskil tussen weergawes van "Venesiaans"

698 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Bygewerk
(Replacing to a more detailed map)
(Bygewerk)
|inheemsenaam=Vèneto
|familiekleur=Indo-Europees
|state={{Vlagland|Italië}}
{{vlagland|Slowenië}}
{{vlagland|Kroasië}}
{{vlagland|Brasilië}}
{{vlagland|Meksiko}}
|streek=[[Lêer:Flag of Veneto.svg|22px]] [[Veneto]]
[[Lêer:Friuli-Venezia Giulia-Flag.png|22px]] [[Friuli-Venezia Giulia]]
[[Lêer:Flag of Trentino-South Tyrol.svg|22px]] [[Trentino-Suid-Tirool]]
[[Lêer:Flag of Istrien.svg|22px]] [[Istrië]]
[[Lêer:Flag of Puebla.svg|22px]] [[Puebla]]
[[Lêer:Bandeira do Rio Grande do Sul.svg|22px]] [[Rio Grande do Sul]]
|streek=[[Europa]]
|sprekers=2 280 3875 miljoen
|rang=
|fam2skrif=[[ItalieseLatynse tale|Italiesalfabet]]
|fam3fam2=[[Romaanse tale|Romaans]]
|fam3=[[Wes-Romaanse tale|Wes-Romaans]]
|fam4=[[GalloromaansGalloitalies]]
|nasie=[[Venesië]] en [[Istrië]]
|nasie=[[Lêer:Flag of Veneto.svg|22px]] [[Veneto]]
[[Lêer:Flag of Istrien.svg|22px]] [[Istrië]]
|agentskap=''geen''
|iso1=''geen''-|iso2=roa-|iso3=vec
|kaart=[[Lêer:Italian languages.png|250px|Die dialekgebiede van Italië]]

'''Venesiaans''' (''Vèneto'' of ''Łéngoa vèneta'', [[Italiaans]]: ''Lingua Veneta'') is 'n [[Romaanse tale|Romaanse taal]] wat deur sowat vyf miljoen mense in die Noordoos-Italiaanse gewes Venesië (''Veneto'') asook in dele van Friuli-Venezia Giulia, Trentino en Istrië gepraat en by die Noord-Italiaanse groep van dialekte gereken word. Alhoewel die taal dikwels as 'n streekdialek geklassifiseer word, verskil dit in baie opsigte van Standaarditaliaans sodat dit - net soos ander Noord-Italiaanse taalvariante - ook as 'n selfstandige taal beskou kan word.

Sowel die bewoners van Venesië asook taalkundiges verwys na Vèneto of Veneties as die groep van dialekte met al sy plaaslike variante, en Venexiàn/Venesiàn (Venesiaans, ''Veneziano'' in Italiaans) as die variant wat in die stad Venesië gepraat word en in die tydperk van die Republiek van Venesië as dié stadstaat se algemene omgangstaal gedien het. Danksy sy lang literêre tradisie geniet Venesiaans nog steeds die status en prestige van 'n selfstandige taal, alhoewel dit juis Venesianers was wat tydens die 16de eeu 'n belangrike rol by die uitbreiding van die Toskaans-Florentynse skryftaal as algemene kultuurtaal van Italië gespeel het.
Die huidige Venesiaanse groep van dialekte moenie verwar word met Veneties, 'n uitgestorwe taal wat in die Romeinse oudheid tot met die 6de eeu v.C. in die gewes Venesië gepraat is en moontlik as substraattaal ook invloed op die plaaslike Latynse omgangstaal en die latere Venesiaanse dialekte uitgeoefen het, of Venesiaanse Italiaans, die plaaslike variant van die Italiaanse standaardtaal wat Venesiaanse invloede toon.

{{Saadjie}}
{{Interwiki|kode=vec}}
{{Romaans}}

[[Kategorie:Kroasië]]
[[Kategorie:Slowenië]]
[[Kategorie:Tale van Meksiko]]
[[Kategorie:Trentino-Suid-Tirool]]
[[Kategorie:Rio Grande do Sul]]

[[am:ቬኔትኛ]]