Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

10 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k (r2.6.4) (robot Bygevoeg: eu:Limpopo)
==Besienswaardighede==
[[Beeld:Excavations.jpg|thumb|left|250px|Argeologiese opgrawings in [[Mapungubwe]]]]
Een van dieDie bekendste toeriste-aantrekkings in Limpopo is die [[Nasionale Krugerwildtuin]], waarvan die noordelike gedeeltes in Limpopo geleë is, die [[wêrelderfenisgebied]] van die Nasionale Mapungubwepark, die [[Waterberg]]-bergreeks met die Welgevonden-natuureservaat, die warm mineraalbaddens van Warmbad (Bela-Bela) en ook Tshipise, die sogenaamde Kulturelekulturele Dorpedorpe ([[Engels (taal)|Engels]]: ''cultural villages'') van die plaaslike Swartswart Nasiesvolke en die tradisionele stamgebied van die VhaVenda.
 
Die Venda-nasieVendabevolking in die [[Soutpansberg]]-streek en in die gebied van Modjadji, die opvolger van die legendariese Reënkoningin, beskik oor 'n ryk erfenis van legendes en mistiek. Die laaste opvolger van die Reënkoningin is in [[2005]] oorlede. Die heilige meer van die Venda, die Fundudzi-meer, het nog steeds sy eie priesteres.
 
Die Ivoorroete volg die spore van die vroeë ivoorjagters en goudhandelaars.
97 222

wysigings