Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

12 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
(→‎Ekonomie: taalversorging)
 
== Ekonomie ==
Landbou en mineraalmynbou vorm die ruggraat van die ekonomie vanin Limpopo en die toerismebedryf is ook goed ontwikkel. Daar is groot kopermyne in Messina en Phalaborwa. Minerale soos koper, asbes, [[steenkool]], ystererts en [[platinum]] ontgin. In die subtropiese noorde word lemoene, piesangs, avokado's, mango's, papajas, koejawels en lietjies gekweek, en in die suide mielies, sonneblomme, katoen, druiwe en grondboontjies. Beesboedery word hoofsaaklik in die weste bedryf en in die omgewing van [[Tzaneen]] is tee-, sitrus- en sitrusplantasiesbosbouplantasies aangelê.
 
== Bronne ==
95 086

wysigings