Verskil tussen weergawes van "St. Moritz"

12 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
+ skakel
k (r2.5.4) (robot Verander: bg:Сен Мориц)
k (+ skakel)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''St. Moritz''' ([[Duits]]e afkorting van '''Sankt Moritz''', [[Retoromaans]] ''San Murezzan'', [[Frans]] ''Saint-Maurice'', [[Italiaans]] ''San Maurizio'') is 'n dorp in [[Engadin|Oberengadin]] in die administratiewe distrik Maloja van die [[Switserland|Switserse]] kanton [[Graubünden]]. St. Moritz is een van die bekendste vakansiedorpe en skioorde in die [[Alpe]] en het as die gasheerdorp van die IIde en Vde [[Olimpiese Winterspele]] in 1928 en 1948 opgetree. Ondanks sy kosmopolitiese karakter het die dorp net 'n permanente bevolking van sowat 5 100.
 
==Geskiedenis==