Verskil tussen weergawes van "St. Moritz"

77 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
k (Statistieke hersien)
 
==Vervoer==
[[Lêer:Evening in Sankt Moritz.jpg|thumb|regs|'n Nagaansig van St. Moritz]]
Sedert 1906 is St. Moritz die terminus van die Retiese Spoorlyn. Die Bernina-spoorlyn loop sedert 1910 deur St. Moritz. Die elektriese tremlyn, wat in 1896 gebou is, is in 1932 weer gestaak. Kabeltreine verbind St. Moritz met die bergwêreld van die omgewing; bekende lyne loop onder meer tussen St. Moritz en Chantarella (sedert 1912) en tussen Chantarella en Corviglia (sedert 1928).