Verskil tussen weergawes van "Laser"

36 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: zh-yue:激光)
[[Lêer:Military laser experimentLasers.jpg|thumb|350px300px|Eksperiment wat 'n (waarskynlik [[argon]]-) laser gebruikLaser]]
[[Lêer:Military laser experiment.jpg|thumb|300px|Eksperiment wat 'n (waarskynlik [[argon]]-) laser gebruik]]
[[Lêer:Laser sizes.jpg|thumb|350px300px|Lasers wissel in grootte van mikroskopies [[diodelaser]]s (bo) met talle toepassings, tot rugbyveld groot [[neodymium]] [[glas]] lasers (onder) wat gebruik word vir ''inertial confinement fusion'', [[kernwapen]]navorsing en ander hoë energiedigtheid fisika eksperimente.]]
[[Lêer:Starfire_Optical_Range_-_sodium_laser.jpg|thumb|300px|'n [[Dye laser]] wat by die ''Starfire Optical Range'' vir [[LIDAR]] en ''laser guide star'' eksperimente gebruik word is ingestem tot die [[Fraunhoferlyne|Natrium D lyn]] en word gebruik om [[Natrium]] atome in die natriumlaag van die atmosfeer op te wek.]]'''Laser''' is 'n afkorting in engels wat staan vir ('''light amplification by stimulated emission of radiation''') wat in afrikaans vertaal "ligversterking deur die gestimuleerde emissie van straling" beteken. 'n Laser is 'n toestel wat 'n [[kwantummeganika|kwantummeganiese]] effek naamlik [[gestimuleerde emissie]], benut om 'n [[koherente straal]] lig te lewer. (D.w.s. golwe is in fase en geen interferensie vind plaas nie.) Lig van 'n laser is dikwels [[parralel]] en [[monochromaties]], maar dit is nie waar vir alle tipe lasers nie.
 
== Oorsig ==
 
Algemene ligbronne soos die elektriese gloeilamp straal [[foton]]e in alle rigtings uit, gewoonlik oor 'n wye [[elektromagnetiese spektrum|spektrum]] [[golflengte]]s. Die meeste ligbronne is ook nie koherent nie, d.w.s. die golwe is uit fase en dus vind daar interferensie tussen die golwe plaas.
 
 
== Beginsel ==
 
Die laser berus op die eienskap waar [[opgewekte elektron]]e van 'n atoom wat in 'n baan wentel met 'n hoër energie as normaal, terugval na 'n laer baan en dan 'n [[foton]] in die proses uitstraal. Indien die foton 'n ander atoom tref in dieselfde opgewekte toestand, sal die
elektron in die atoom ook terugval na die laer energietoestand en ook 'n foton uitstraal wat in pas is (in fase is) met die eerste foton ensovoorts. Indien dit 'n atoom tref met die elektron reeds in die laer baan, kan die foton geabsorbeer word en die elektron opwek na die hoër baan en dus hoër energietoestand. 'n Mens kan dus 'n versameling atome hê waarin die meerderheid elektrone in die hoër energietoestand verkeer, wat dit dan moontlik maak om die elektrone gelyktydig te laat terugval na die [[grondtoestand]] met die gepaardgaande uitstraling van 'n
 
== Laserveiligheid ==
 
Selfs lae sterkte lasers kan gevaarlik wees vir 'n mens se sig. Die paralelle karakter en lae ligverspreiding beten dat dit deur die [[oog]] tot 'n baie klein kolletjie op die [[retina]] gefokus kan word, wat lokale verbranding en permanente skade binne sekondes tot gevolg kan hê.
 
Anonieme gebruiker