Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
==Bekende Suid-Afrikaanse Fietsryers==
Suid-Afrika se eerste wêreldkampioen was gekroon gedurende 1893 toe [[Laurens Meintjes]] die 100 myl wedren gewen het te Chicago. Hy het voortgegaan en 16 nuwe wêreldrekords opgestel. Hy was Suid-Afrika se eerste wêreld kampioenwêreldkampioen in enige sportsportsoort.
 
Jack Rose was Suid-Afrika se tweede wêreldrekord houerwêreldrekordhouer; hy het dit opgestel gedurende 1897 in die 25 myl wedren. Tydens die Olimpiese Spele van 1912 te Stockholm het Rudolph "Okey" Lewis Suid-Afrika se eertse goue medalje ooit vir fietsry gewen in die 320km tydtoets. Sy tyd was 10 ure.uur, 42 min. 39 sek.
 
Ertjies Bezuidenhout
 
[[Greg Minnaar]] het gedurende 2001 die afdraande veldwedren (DHI) formaat wêreldkampioenskap gewen en [[Burry Stander]] het gedurende 2009 die onder-23 bergfiets (XCO) formaat wêreldkampioenskap gewen.
70 077

wysigings