Verskil tussen weergawes van "Skip"

325 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'n '''Skip''' is 'n [[vervoer]]middel om wat gebruik word om goedere oor [[water]] te beweeg.
 
Die belangrikste kenmerk van 'n skip is sy [[Wet van Archimedes|dryfvermoë]], wat by waterverplasende skepe, die mees voorkomende skeepsvorm, deur die romp gelewer word. Hierdie konstruksie sorg vir die sterkte en waterdigte afsluiting van 'n skip. 'n Ander belangrike kenmerk is dat die skip homself moet kan voortbeweeg.
 
{{Commonscat|Ships}}
Anonieme gebruiker