Verskil tussen weergawes van "Riviersonderend (rivier)"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Sonderendrivier''' (ook '''Riviersonderend''') loop ooswaarts deur die distrikte van Caledon en Swellendam en ten suide van die Riviersonderendberge. Dit vloei 16km w...)
 
 
 
Die '''Sonderendrivier''' (ook '''Riviersonderend''') loop ooswaarts deur die distrikte van [[Caledon]] en [[Swellendam]] en ten suide van die Riviersonderendberge. Dit vloei 16km wes van Swellendam in die [[Breederivier]], waarvan dit die belangrikste sytak is.
 
 
==Bibliografie==
* Burman, Jose: Waters of the Western Cape. Kaapstad: Human & Rousseau, 1970.
* Mossop, E.E.: Old Cape highways. Kaapstad: Maskew Miller, 1927
* Standard Encyclopaedia of Southern Africa, deel 10. Kaapstad: Nasou, 1974. ISBN 0-625-00326-8
 
[[Kategorie:Riviere in Suid-Afrika]]
 
[[en:Sonderend River]]
Anonieme gebruiker