Verskil tussen weergawes van "Republiek van Komi"

geen wysigingsopsomming nie
| align="center" width="140px" |[[Lêer:Flag of Komi.svg|150px]]<br />{{{onderskrif|Vlag}}}
|}
[[ImageLêer:Komi03.png|thumb|250px|Kaart van die Republiek van Komi]]
 
Die '''Republiek van Komi''' ([[Russies]]: Республика Коми) is ’n outonome republiek (’n [[Deelgebiede van Rusland|deelgebied]] van Rusland) wat in die noordoostelike hoek van [[Europa|Europese]] [[Rusland]] lê. Die [[Oeralgebergte]] vorm die oosgrens. Die belangrikste riviere is die Petsjora in die noorde en die Witsjegda in die suide. ’n Kwart van die bevolking praat [[Komi-Sirjeens]], ’n [[Fins-Oegriese tale|Fins-Oegriese]] taal.
 
 
== Groot stede en dorpe ==
* Siktifkar (Сыктывкар) – 230 011 inwoners
* Oechta (Ухта) – 103 340
* Workoeta (Воркута) – 84 917
* Petsjora (Печора) – 48 700
* Oesinsk (Усинск) – 45 358
* Inta (Инта) – 41 217
* Sosnogorsk (Сосногорск) – 29 587
* Worgasjor (Воргашор) – 19 100
* Jemwa (Емва) – 16 739
* Woektil (Вуктыл) – 14 472
* Sewerni (Северный) – 12 028
* Nizjni Odes (Нижний Одес) – 11 745
* Mikoen (Микунь) – 11 680
* Wilgort (Выльгорт) – 10 211
* Zjesjart (Жешарт) – 10 029
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
<references/>
 
{{CommonsKategorie|Komi}}
Anonieme gebruiker