Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Omaruru"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:P_de_V_Grobbelaar.jpg|thumb|regs|200px|Ds. P. de Vos Grobbelaar, leraar van 1954 tot 1956, hy was vroeë onder meer leraar van die [[NG gemeente Jamestown]] (1933-'38), die [[NG gemeente Rondebosch]] (1938-'41) en die [[NG gemeente Bloemfontein-Noord]] (1946-'51). Hy was in 1991 met Rondebosch-gemeente se eeufeesviering die oudste oorlewende leraar wat dit kon bywoon<ref>http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1991/09/06/15/24.html</ref>.]]
 
Die '''NG gemeente Omaruru''' is feitlik die oudste dogter van die [[NG gemeente Otjiwarongo]] (vroeër Moria), waaruit al die gemeentes noord en wes van die [[Namibië|Namibiese]] hoofstad [[Windhoek]] mettertyd regstreeks of onregstreeks ontstaan het. Omaruru stig op [[1 Maart]] [[1941]] af van Otjiwarongo met [[Omaruru]], [[Karibi]], [[Usakos]], [[Swakopmund]], [[Walvisbaai]] en Kalkfeld as vernaamste sentrums. Die gemeente was steeds onhanteerbaar groot en so stig [[NG gemeente Usakos]] (Walvisbaai-Swakopmund) in 1946 af.
 
84 871

wysigings