Verskil tussen weergawes van "Atlas Shrugged"

37 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
In die verhaal sien die hoofkarakter, Dagny Taggart, hoe die samelewing rondom haar ineenstort soos die regering meer en meer beheer oor besighede en nywerhede uitoefen.
 
Die boek se titel is 'n verwysing na [[Atlas (mitologie)|Atlas]], 'n [[Titaan (mitologie)|Titaan]] uit Griekse mitologie, wat in die verhaal beskryf word as 'n "reus wat die wêreld op sy skouers dra".<ref>Soos opgeteken staan in Hesiod se ''Teogonie'' hou Atlas die hemel omhoog as straf vir sy oorlogvoering teen [[Zeus]].</ref>. Die betekenis van die verwysing word duidelik in 'n gesprek tussen twee karakters in die boek, naamlik Francisco d'Anconia en Hank Rearden, waarin d'Anconia Rearden vra watter advies hy Atlas sou gee as hy sou waarneem dat hoe harder hy probeer om die wêreld op te hou, hoe swaarder die las word. Rearden kon nie 'n antwoord verskaf nie en d'Anconia gee hom sy eie antwoord: dit is dat hy moet afskud (oftewel shrug in Engels).
 
==Verwysings==
8 945

wysigings