Verskil tussen weergawes van "Driehoeksmeting"

21 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Goniometrische-cirkel-sin-cos.png|right|Di]]
'''Driehoeksmeting''' of '''trigonometrie''' is 'n vertakking van die [[wiskunde]] wat oor [[driehoek]]e handel. Dit ondersoek veral driehoeke waarvan een hoek 90° is ([[reghoekige driehoek]]e), asook die verhoudings tussen hoeke en sylengtes — byvoorbeeld die trigonometriese funksies soos [[sinus en cosinus|sinus]] (''sin''), [[sinus en cosinus|cosinus]] (''cos'') en [[tangens]] (''tan''). Afgesien van gewone driehoeke in 'n plat vlak, word driehoeke op 'n sfeer ook ondersoek in sferiese trigonometrie.
<!--
 
610

wysigings