Verskil tussen weergawes van "Sinus"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Retvinklet trekant med div maal.jpg|right|Reghoekige driehoek]]
In Wiskundewiskunde is '''sinus''' 'n [[funksie]] van 'n [[hoek]]. In 'n reghoekige driehoek, is die sinus van 'n hoek gelyk aan die verhouding tussen die teenoorstaande sy se lengte en die lengte van die skuinssy. In die figuur aan die regterkant, is dit:
 
:<math>\sin(\theta)=a/c</math>
 
Histories gesien kan die funksie sinus herlei word na die ''jyā'' en ''koṭi-jyā'' funksies uit die Gupta tydperk in Indiese sterrekunde. Dit is dan uit Sanskrit in Arabies as ''jiba vertaal'', en hieruit volg die Latynse ''sinus''.
 
 
Moderne definisies druk sinus gewoonlik uit as 'n oneindige reeks:
610

wysigings