Verskil tussen weergawes van "Amanzimtoti"

51 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: de:Amanzimtoti)
 
Deesdae staan Amanzimtoti veral bekend vir sy aangename klimaat en sy goue strande. Die stad is een van die gewildste toeristebestemmings in Suid-Afrika en 'n mekka vir branderplankryers. Die strande word deur lewensredders bewaak en is met haainette voorsien om baaiers te beskerm; daarnaas is ook 'n seewater-swembad beskikbaar.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Eksterne skakels ==
112 794

wysigings