Verskil tussen weergawes van "Newari"

502 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Bygewerk
k (skrif)
(Bygewerk)
|state={{Vlagland|Bhoetan}}<br/>{{Vlagland|Indië}}<br/>{{Vlagland|Nepal}}
|streek=[[Suid-Asië]]
|sprekers=1&nbsp;000&nbsp;000<ref>[http://www.ethnologue.com/show_language.asp?code=new www.ethnologue.com: Newar].</ref>
|rang=
|skrif=[[Devanagari]], [[Kutakshari-skrif]], [[Ranjana-skrif]], [[Prachalit-skrif]], [[Brahmi-skrif]], [[Gupta-skrif]], [[Bhujimol-skrif]], [[Golmol-skrif]]
|fam3=[[Tibeto-Burmese]]
|fam4=[[Himalaja-tale]]
|nasie={{Vlagland|Indië}}<br/>{{Vlagland|Nepal}}
|agentskap=Nepal Bhasa Akademie<br/>Nepal Bhasa Parishad
|iso1=|iso2=new|iso3=new
}}
 
'''Nepal Taal''' (नेपाल भाषा, ''Nēpāl bhāṣā''), ook ''Newah Bhaye'' of ''Newari'', is 'n [[Sino-Tibetiese tale|Sino-Tibetiese taal]] wat vanuit [[Nepal]] ontwikkel het. Dit word van 1&nbsp;000&nbsp;000 mense in [[Bhoetan]], [[Indië]] en [[Nepal]] gepraat. Die Nepal Taal is een van die [[Lys van nasionale tale van Indië|amptelike tale]] van [[Indië]] naas [[Engels]] en [[Hindi]] en van die [[Federale staatsvorm van Indië|Indiese deelstaat]] [[Sikkim]]. Die Nepal Taal word onder meer in [[Devanagari]] geskryf, 'n [[Brahmi-skrif]] uit die [[Indiese skriffamilie]].
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Taalsaadjie}}
 
{{Interwiki|kode=new}}
[[Kategorie:Bhoetan]]
[[Kategorie:Tale van Indië]]
[[Kategorie:Sikkim]]
[[Kategorie:Nepal]]