Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Omaruru"

 
Hoewel Omaruru 'n geweldige uitgestrekte gemeente is, was die ledetal nooit groot nie omdat dit oorspronklik 'n byna oorwegend Duitse gemeenskap was en later weens die gedurige ontvolking van die platteland. In 1985 het die gemeente nog 318 belydende lidmate gehad, maar teen 2012 slegs 158. Die [[NG gemeente Usakos]], wat uiteindelik Walvisbaai en Swakopmund as dogtergemeentes moes afstaan, het in dieselfde tydperk afgeneem van 231 belydende lidmate tot net 97.
 
==Enkele leraars==
* Albert Jacobus Stals, 1949 - 1953
 
==Bronne==
* [[Phil Olivier|Olivier, ds. P.L.]] (samesteller). 1952. ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-Uitgewers.
 
==Verwysings==
84 871

wysigings