Verskil tussen weergawes van "Atlas Shrugged"

812 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die boek se titel is 'n verwysing na [[Atlas (mitologie)|Atlas]], 'n [[Titaan (mitologie)|Titaan]] uit Griekse mitologie, wat in die verhaal beskryf word as 'n "reus wat die wêreld op sy skouers dra".<ref>Soos opgeteken staan in Hesiod se ''Teogonie'' hou Atlas die hemel omhoog as straf vir sy oorlogvoering teen [[Zeus]].</ref>. Die betekenis van die verwysing word duidelik in 'n gesprek tussen twee karakters in die boek, naamlik Francisco d'Anconia en Hank Rearden, waarin d'Anconia Rearden vra watter advies hy Atlas sou gee as hy sou waarneem dat hoe harder hy probeer om die wêreld op te hou, hoe swaarder die las word. Rearden kon nie 'n antwoord verskaf nie en d'Anconia gee hom sy eie antwoord: dit is dat hy moet afskud (oftewel shrug in Engels).
 
Die tema van ''Atlas Shrugged'', soos Rand dit beskryf, is "die rol van die mens se verstand in sy bestaan". Die boek ondersoek 'n aantal filosofiese temas wat Rand uiteindelik verder ontwikkel het tot die filisofie van Objektivisme.<ref name="Michael Shermer 2008 p. XX">Michael Shermer. ''The Mind of the Market''. (2008). Times Books. ISBN 0-8050-7832-0, p. XX</ref><ref>"Scandals lead execs to 'Atlas Shrugged'" [http://www.usatoday.com/money/companies/management/2002-09-23-ayn-rand_x.htm USA Today, September 23, 2002]</ref> Die boek maak voorspraak vir die kernbeginsels van Rand se filosofie van Objektivisme en beskryf haar begrip van menslike prestasie. Die boek raak aan vele fasette van Rand se filosifie soos die steun vir rede, indiwidualisme, kapitalisme en die mislukking van regeringsdwang.
 
==Verwysings==
8 945

wysigings