Verskil tussen weergawes van "Warmbad"

57 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Robot: Formatteer ISBN)
==Distrik==
Die distrik is 5 800km<sup>2</sup> groot en in [[1950]] geproklameer. Die belangrikste gewasse is mielies, grondbone, sorghum en koring. Die koring word verbou onder besproeiing uit die [[Rust de Winterdam]]. Daar word ook geboer met beeste, skape en varke. [[Tin]] word by Rooiberg ontgin; sowat 55km vanaf Warmbad. Daar is ook 'n [[blokhuis]] wat tot 'n nasionale monument verklaar is.
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
==Bron==
* [[Op padPad in Suid-Afrika]]. [[BPJ Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4.
 
{{Limpopo saadjie}}
110 331

wysigings