Verskil tussen weergawes van "Katakombe"

41 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: ro:Catacombe)
[[Lêer:Catacombe.jpg|thumb|rightregs|Calixtus-katakombe in Rome, met grafkamers wat uit rots gekap is]]
[[Lêer:Naplescatacombs.jpg|thumb|rightregs|Katakombes van Napels (18de eeuse tekening)]]
 
'''Katakombes''' is mensgemaakte ondergrondse grotte, gewelwe of tonnels wat in antieke tye vir begrafnisdoeleindes gebruik is. In sekere gevalle is katakombes in later periodes ook aangelê om die beendere van mense[[mens]]e te herbegrawe nadat ouer massagrafte of [[Begraafplaas|begraafplase]] weens onhigiëseonhigiëniese toestande opgegrawe is.
 
Oorspronklik is katakombes ook as geheime vergader- en skuilplekke van vroeg-Romeinse Christene tydens die groot vervolgings van die 3de eeu beskou. Hierdie hipotese is egter nie deur argeologiese navorsing bevestig nie.
 
[[Kategorie:Argeologie]]
[[Kategorie:Dood]]
 
[[ar:سرداب الموتى]]
Anonieme gebruiker