Verskil tussen weergawes van "Hazyview"

49 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
 
'''Hazyview''' is 'n klein [[landbou]] dorp in die noordooste van [[Mpumalanga]], in die ooste van [[Suid-Afrika]]. Die dorp is digby die [[Paul Kruger]]hek van die [[Krugerwildtuin]]. Die belangrikste gewas wat hier verbou word is piesangs. Die naam is ontleen aan die wasigheid wat die vergesigte van hierdie dele van die [[Laeveld]] op 'n warm dag onthul.
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Eksterne skakels ==