Verskil tussen weergawes van "Midrand"

49 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
==Infrastruktuur==
Daar is 'n stasie vir [[Gautrein]] in die dorp en dit beskik ook oor die Grand Central lughawe. Die bekende Kyalami-renbaan is ook in die dorp. Die baan is in [[1961]] gebou op die plaas met dieselfde naam ''Kya lami''. Dit is 'n Zoeloe uitdrukking wat 'my huis' beteken.
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
==Bron==