Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Alice"

100 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Alice Ciskei.jpg|thumb|right|300px|Alice het uiteindelik doodgeloop omdat die gemeente, soos talle ander in die Oos-Kaapse grensgebied, binne-in 'n tuisland geval het, in die geval van Alice was dit die [[Ciskei]].]]
[[Beeld:WA Joubert.jpg|thumb|200px190px|Ds. [[W.A. Joubert]], leraar van 1872 tot 1878, toe hy na die [[Toringkerk]] in die [[Paarl]] vertrek het.]]
[[Beeld:Ds JP Kriel.jpg|thumb|200px190px|Ds. J.P. Kriel, leraar van 1898 tot 1929.]]
[[Beeld:Ds JDW Strydom.jpg|thumb|190px|Ds. Johan Daniël Wilhelm Strydom, leraar van 1939 - 1943.]]
 
Die '''NG gemeente Alice''' in die [[Oos-Kaap]] was die 89ste oudste gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en sou in [[2012]] 150 jaar oud gewees het, maar is in die tweede helfte van die jare tagtig gedwing is om by die [[NG gemeente Fort Beaufort]] in te lyf nadat die [[Nasionale Party]]-regering se beleid om tuislande te konsolideer, daartoe gelei het dat die dorp [[Alice]] binne-in die Ciskei geval en die meeste lidmate gevolglik weggetrek het. In 1985 het Alice se gemeente slegs 28 dooplidmate en 61 belydende lidmate oorgehad.
85 861

wysigings