Verskil tussen weergawes van "Riebeek-Kasteel"

49 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
==Toerisme==
Riebeek-Kasteel huisves jaarliks die Olyffees wat honderde besoekers van oral oor lok. Die Royal Hotel is smaakvol opgeknap en langs die geskiedkundige kerkgebou geleë. Die vallei beskik oor talle wynplase, onder meer Allesverloren, olyfboerderye, gastehuise en restaurante. Dit is 'n gewilde naweek-toevlugsoord vir stedelinge en ook 'n slaapdorp vir pendelaars wat elders werk.
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
==Bronne==
112 817

wysigings