Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

47 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
uitleg
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Leo XIII
|beeld=[[ImageLêer:Leo XIII.jpg|200px]]
|wapen=[[ImageLêer:C o a Leone XIII.svg|150px]]
|geboortenaam=Vincenzo Gioacchino Raffaele Luigi Pecci
|termyn_begin=[[20 Februarie]] [[1878]]
|ander=Leo
}}
 
'''Pous Leo XIII''' ([[2 Maart]] [[1810]] – [[20 Julie]] [[1903]]), was die 256ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]], hy regeer van [[1878]]-[[1903]] vir 25 jaar 5 maande en 1 dag. Hy was die oudste [[Pous]] (regeer tot die ouderdom van 93), en sy pontifikaat was die derde langste, na sy onmiddellike voorganger [[Pous Pius IX]], en [[Pous Johannes Paulus II]].
 
Hy is bekend vir intellektualisme, die ontwikkeling van die sosiale milieu met sy ensikliek Rerum Novarum en sy pogings om die posisie van die kerk te definieer met betrekking tot moderne denke. Hy het Rooms-Katolieke Mariologie beïnvloed en bevorder beide die Rosekrans en die skapulier. Hy het 'n rekord elf ensiklieke geskrywe oor die Rosekrans, twee nuwe Maria-skapuliere goedgekeur en was die eerste pous om die konsep van Maria as middelares ten volle te deurgrond.
 
==Biografie==
[[BeeldLêer:GiuseppePecciLeoXIII.jpg|thumb|rightlinks|Kardinaal Pecci]]
'''Pous Leo XIII'''<ref> De Montor, Artaud, Chevalier de. 1911. The Lives and Times of the Popes. The Catholic Publications Society, New York.</ref> is gebore as [[Vincenzo Gioacchino Raffaele Luigi Pecci]] (hy word algemeen [[Gioacchino Pecci]] genoem) op [[2 Maart]] [[1810]] in Carpineto Romano, Kerklike Staat. Die dorpie lê net suid van Rome en was toe deel was van die Franse keiserryk. Hy was die sesde van sewe kinders van graaf Ludovico Pecci en sy vrou Anna Prosperi Buzzi, ‘n gesin van lae adel. Hy was die broer van kardinaal Giuseppi Pecci. Hoewel sy lae adelstand hom nie daarvoor kwalifiseer nie, word hy tog opgelei aan die Accademia dei Nobili (Akademie vir die adel). Hy word priester op [[31 Desember]] [[1837]] nadat hy op [[14 Februarie]] [[1837]] al aangestel is as persoonlike priester van die pous. Op [[27 April]] [[1843]] word hy aartsbiskop van Damietta. Hy maak vinnig opgang en op [[28 Januarie]] [[1843]] word hy nuntius in [[België]]. Koning Leopold I van België was die protestante matig gesind. Pecci instigeer die oprigting van die Belgiese Pouslike Kollege in Rome in 1844. Hy kom in konflik met die liberale party in België en meng hom in met die skoolstryd. Koning Leopold versoek die Vatikaan om hom terug te roep in 1846. Pecci word toe aartsbiskop van Perugia op [[27 Julie]] [[1846]]. Hy word bekend vir sy bestryding van die anti-klerikale wetgewing in Italië en die bevordering van die neo-thomisme (die teologie van Thomas van Aquinas).
 
[[Beeld:GiuseppePecciLeoXIII.jpg|thumb|right|Kardinaal Pecci]]
Op [[19 Desember]] [[1853]] word hy kardinaal met die basiliek San Crisogono in Trastevere as sy titelkerk. Op [[20 Februarie]] [[1878]] volg hy [[Pous Pius IX]] op en word gekroon op [[3 Maart]] [[1878]]. Hy regeer tot sy dood op [[20 Julie]] [[1903]] en word opgevolg deur [[Pous Pius X]].
Die naam ‘Leo’ beteken '[[leeu]]'.
 
===Kerklike loopbaan===
*[[27 Januarie]] [[1843]] - Titulêr Aartsbiskop van Tamiathis.
 
==Pontifikaat==
‘’’PousPous Leo XIII’’’XIII<ref>Benigni, U. (1910). Pope Leo XIII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek Januarie 30, 2012 by: http://www.newadvent.org/cathen/09169a.htm</ref> <ref>Leo XIII. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> volg [[Pous Pius IX]] op [[20 Februarie]] [[1878]] op. Hy probeer om die kerk en die moderne samelewing nader aan mekaar te bring. Die “Syllabus Errorum” van [[Pous Pius IX]] het ‘n wig tussen die kerk en die samelewing gedrywe deur verskeie politieke en wetenskaplike beskouinge te veroordeel. Te midde van die demokratisering van die tweede helfte van die 19de eeu het Leo XII egter bly verkondig dat God en die kerk die bron van alle mag moet wees en nie volk en die nasie nie. Hy bestry persvryheid en vryheid van meningsuiting asook die idee dat alle kerke gelyk is. Hy droom van die herstel van die Pouslike Staat en die geestelike leierskap van die Christelike wêreld. Saam met sy staatsekretaris Mariano Rampolla versoen hy die Vatikaan met Bismarck en beëindig sodoende die “Kulturkampf”. Leo XIII is die eerste pous wat die Franse republiek gesteun het. Die Franse monargiste was nie baie gelukkig daarmee nie. Die pous het ook goeie kontakte gesmee met die nuwe republieke in Suid Amerika.
 
Pous Leo XIII lewe as vrywillige gevangene van die Italiaanse staat en hy roep Italiaanse katolieke op om nie aan die Italiaanse verkiesings deel te neem nie. Hy skryf verskeie ensiklieke waarvan “Rerum Novarum” (oor nuwe sake) van 1891 die bekendste is. Hy beskrywe hierin sy sosiale siening van kapitaal en arbeid. In die ensikliek “Aeterni Patris” (Ewige vader) beveel hy aan dat die teologie van Thomas van Aquino beter bestudeer word. In die algemeen bepleit hy katolieke wetenskapsbeoefening veral van die natuurwetenskappe wat in daardie tyd met wantroue bejeën is. Die konserwatiewe “ultramontane” was nie gelukkig daarmee nie. In 1833 open Leo XIII die Vatikaanse argiewe vir enige wetenskaplike ongeag sy of haar geloof met die voorbehoud dat dokumente slegs 75 jaar na hulle ontstaan bekend gemaak mag word.
*[[24 Mei]] [[1900]] - Margarita van Cascia
*[[1902]] - Eurosia (ook Orosia)
 
===Bulle, briewe, ensiklieke en dekrete===
Pous Leo XIII het ‘n groot aantal publikasies die lig laat sien. Die belangrikste ensiklieke word hieronder gegee, maar ‘n volledige lys van sy publikasie kan [[Lys van publikasies van Pous Leo XIII|hier]] gevind word.
 
==Verwysings==
{{reflistVerwysings}}
{{refbegin}}
 
{{refeindig}}
==Eksterne skakels==
{{Commons-kategorie|Leo XIII|Pous Leo XIII}}
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope Leo XIII}}
*{{CE|http://www.newadvent.org/cathen/09169a.htm}}
*{{Giga|http://www.gcatholic.com/hierarchy/pope/L13.htm}}
*{{PapalLib|Saint-Mike Papal library skakel}}
{{Commons-kategorie|Leo XIII|Leo XIII}}
 
==Nota==
{{s-ttl|titel=Pous (Pontifex Maximus)|jare=[[1878]] – [[1903]]}}
{{s-aft|na=[[Pous Pius X|Pius X]]}}
|}
 
{{Pouse}}
 
{{pouseTeenpouse}}
{{teenpouse}}
[[Kategorie: Pouse|Leo III]]
[[Kategorie: Italiaanse pouse|Leo III]]
[[Kategorie: Rooms-Katolieke Kerk]]
 
Basis URL: http://nl.wikipedia.org/wiki/Paus_Leo_XIII
 
[[Kategorie: Pouse|Leo III]]
[[Kategorie: Italiaanse pouse|Leo III]]
[[Kategorie: Rooms-Katolieke Kerk]]
 
{{Link FA|fi}}
 
[[ar:ليون الثالث عشر]]
[[ay:Liyun XIII]]
[[az:XIII Lev]]
[[bar:Leo XIII.]]
[[be:Леў XIII, Папа Рымскі]]
[[bg:Лъв XIII]]
[[la:Leo XIII]]
[[lt:Leonas XIII]]
[[lv:Leons XIII]]
[[mk:Папа Лав XIII]]
[[mr:पोप लिओ तेरावा]]
[[ms:Paus Leo XIII]]
[[mt:Papa Ljun XIII]]
[[nl:Paus Leo XIII]]
[[no:Leo XIII]]