Verskil tussen weergawes van "Vleesbaai"

49 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
 
'''Vleesbaai''' is 'n oord aan die [[Indiese Oseaan]] suidwes van [[Mosselbaai]] in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dorp en baai het sy naam gekry in [[1601]] toe twee Nederlandse skepe vleis geruil het met die plaaslike [[Khoikhoi]] stamme.
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
==Bron==