Verskil tussen weergawes van "Dutywa"

49 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
==Distrik==
Die distrik is 1 200km<sup>2</sup> groot en is die oudste in [[Transkei]]. Dit is 1857 tot reserwe verklaar en as deel van die voormalige Brits Kaffrarië geadministreer. Gemengde boerdery word in die distrik beoefen.<ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJ Erasmus]]. 1995 ISBN 1-86842-026-4</ref>
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==