Verskil tussen weergawes van "Vidius Nel"

31 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
 
==Gesinslewe==
Ds. Nel is op [[3 Junie]] [[1950]] in die [[NG gemeente Kaapstad|Groote Kerk]] in [[Kaapstad]] getroud met Deidré Schoombie. Hulle was 57 jaar lank getroud. Uit hulledie huwelik is vier seuns gebore. Ten tyde van syds. Nel se dood het Coligny, vernoem na sy oom, op [[Secunda]] gewoon, Johan in [[Johannesburg]], Ovidius in Welgemoed, [[Kaapstad]], waar hy sedert 1997 'n stelsel-ingenieur by die Foschini-groep is, en Marius op [[Francistown]], Botswana.
 
==Bronne==
85 790

wysigings