Verskil tussen weergawes van "2 Maart"

109 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (r2.7.2+) (robot Bygevoeg: zea:2 maerte)
* [[1733]] - [[Pous Clemens XII]] stel Domenico Riviera, apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
* [[1836]] - Die [[Republiek van Texas]] verklaar onafhanklikheid van [[Meksiko]].
* [[1845]] - Ds. [[Petrus Kuypers Albertyn|P.K. Albertyn]] word leraar van die NG gemeente [[Prins Albert]].
* [[1943]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: [[Australië|Australiese]] en [[VSA|Amerikaanse]] [[lugmag]]te val 'n groot konvooi van die [[Japan]]nese [[vloot]] onderweg na [[Nieu-Guinee]] in die [[Slag van die Bismarcksee]] aan.
* [[1946]] - [[Ho Chi Minh|Hồ Chí Minh]] word President van [[Noord-Viëtnam]].
84 357

wysigings