Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Alice"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds JP Kriel.jpg|thumb|190px|Ds. J.P. Kriel, leraar van 1898 tot 1929.]]
[[Beeld:Ds JDW Strydom.jpg|thumb|190px|Ds. Johan Daniël Wilhelm Strydom, leraar van 1939 tot 1943.]]
[[Beeld:Ds SJ van der MerweBotha.jpg|thumb|190px|Ds. Stephanus Jacobus van der MerweBotha, leraar van 1943 tot 1946.]]
 
Die '''NG gemeente Alice''' in die [[Oos-Kaap]] was die 89ste oudste gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en sou in [[2012]] 150 jaar oud gewees het, maar is in die tweede helfte van die jare tagtig gedwing is om by die [[NG gemeente Fort Beaufort]] in te lyf nadat die [[Nasionale Party]]-regering se beleid om tuislande te konsolideer, daartoe gelei het dat die dorp [[Alice]] binne-in die Ciskei geval en die meeste lidmate gevolglik weggetrek het. In 1985 het Alice se gemeente slegs 28 dooplidmate en 61 belydende lidmate oorgehad.
85 796

wysigings