Verskil tussen weergawes van "Grootdraaidam"

70 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(kat)
Die '''Grootdraaidam''' is geleë in die [[Vaalrivier]], 10km oos van [[Standerton]]. Die dam is in 1982 voltooi. Die wal is 2 180m lank en 42m hoog. Die dam het 'n bakmaat van 364 miljoen m<sup>3</sup> en 'n oppervlakte van 5 500ha wanneer dit vol is. Die dam is hoofsaaklik gebou om water te verskaf vir [[Sasol]] 2 en 3.<ref>Op pad in Suid-Afrika. Bl 171. 1997</ref>
 
==Sien Verwysings ook==
* [[Lys van grootste damme in Suid-Afrika]]
{{References}}
 
==Bron==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJ Erasmus]]. Bl 171. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
{{Saadjie}}