Verskil tussen weergawes van "Erfenisdam"

67 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(kat)
Die '''Erfenisdam''' is geleë in die [[Vetrivier]], [[Vrystaat]], [[Suid-Afrika]]. Die dam is naby [[Theunissen]]. Die dam is voltooi gedurende 1960. Die wal is 46m hoog en dam se bakmaat is 211 miljoen m<sup>3</sup>. Daar is besproeiings kanale vanaf hierdie dam.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995. Bl 263</ref>
 
==Sien Verwysings ook==
* [[Lys van grootste damme in Suid-Afrika]]
{{Verwysings}}
 
==Bron==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJ Erasmus]]. Bl 263. 1995. ISBN 1-86842-026-4
{{Saadjie}}