Verskil tussen weergawes van "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"

+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Tabel Plaaslike Munisipaliteite van Suid-Afrika
|naam=Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit
|provinsie=[[Wes-Kaap]]
|distriksmunisipaliteit=[[Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit|Kaapse Wynlande]]
|kode=WC023
|tipe=Plaaslike Munisipaliteit
|hoofstad=[[Paarl]]
|bevolking=217&nbsp;094 <small>(2007)</small>
|tale=[[Afrikaans]], [[Xhosa]], [[Engels]]
|area=1&nbsp;538
|beeld_ligging=Map of the Western Cape with Drakenstein highlighted (2011).svg
}}
[[Beeld:Wellington_moederkerkWellington moederkerk.jpg|thumb|links|Die NG kerk op Wellington]]
'''Drakenstein''' is 'n [[Wes-Kaap]]se plaaslike munisipaliteit wat geskep is ingevolge die munisipale bedeling van [[2000]] en waarvan die vernaamste dorpe die [[Paarl]] en [[Wellington, Wes-Kaap|Wellington]] in die [[Boland]] is. Dit val onder beheer van die [[Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit]].
 
Met 'n bevolking volgens die sensus van [[2001]] van 194 415 is Drakenstein die naasgrootste munisipaliteit in die provinsie. Die grootste bevolkingsgroep in daardie jaar was die bruines op 123 963, gevolg deur 41 509 swartes , 28 353 wittes en 590 Indiërs.
 
[[Beeld:Wellington_moederkerk.jpg|thumb|Die NG kerk op Wellington]]
 
== Nedersettings ==