Verskil tussen weergawes van "Kappadosië"

486 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Foto's
(Foto's, Afrikaanse kaart)
(Foto's)
[[File:Cappadocia Aktepe Panorama.JPG|thumb|right|250px230px|Berg Aktepe naby Göreme en die rotse van Kappadosië.]]
[[File:Anatolia Ancient Regions base af.jpg|thumb|right|250px230px|Die ligging van Kappadosië in Anatolië. <br>{{Coord|38|39|30|N|34|51|13|E|region:TR}}]]
'''Kappadosië''' ([[Turks]]: Kapadokya, van die [[Grieks]]e Καππαδοκία, ''Kappadokía'') is ’n streek in Sentraal-[[Turkye]], grootliks in die Nevşehir-provinsie.
 
 
==Geskiedenis==
[[File:Uchisar,_Turkey_wza.jpg|thumb|right|400px300px|Die dorp Uçhisar.]]
[[File:Ürgüp_fairy_chimneys_wza.jpg|thumb|right|150px120px|"Feëskoorstene" in Ürgüp.]]
[[File:House in Cappadocia 22.jpg|thumb|left|170px|’n Huis in Kappadosië.]]
[[File:IhlaraTal.jpg|thumb|right|150px120px|’n Tempel uit die rotse gekap.]]
Kappadosië was in die laat-[[Bronstydperk]] bekend as '''Hatti''', en was die tuisland van die [[Hetiete]]. Ná die val van die Hetitiese Ryk is die streek regeer deur ’n soort [[feodalisme|feodale]] aristokrasie wat die boere soos slawe behandel het.
 
 
Van die vroegste tye af is huise, kerke en kloosters in die turfsteen uitgekap. Dié is steeds oral in die rotswande te sien. In 300&mdash;1200 het Göreme ’n kloostersentrum geword. Dit is vandag die Göreme-opelugmuseum, een van die beroemdste terreine in Sentraal-Turkye.
 
==Galery==
<gallery>
Lêer:Cappadocia_-_Göreme_Mountain_wza.jpg|Die berg Göreme
Lêer:Cappadocia2_wza.jpg|Feë-skoorstene
Lêer:Cappadocia6_wza.jpg|Huise in rotse uitgegrawe
Lêer:Kaymakli_children_wza.jpg|Kinders in Kaymakli
Lêer:Kaymakli0_wza.JPG|Ingang van ondergrondse stad
</gallery>
<gallery>
Lêer:Kaymakli1_wza.JPG|Binne-in die ondergrondse stad
Lêer:Cappadocia_-_camel_wza.jpg|Feëskoorsteen – kameel
Lêer:Cappadocia_-_Göreme_Valley_wza.jpg|Göreme-vallei
</gallery>
 
== Verwysings ==