Verskil tussen weergawes van "USS Nautilus"

466 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Nautilus (SSN 571) Groton CT 2002 May 08.jpg|thumb|regs|300px|Die ''Nautilus'' op 8 Mei 2002, op pad huistoe na sy uitgetree.]]
 
Die '''USS Nautilus''' was die eerste kernaangedrewe [[duikboot]] en vaartuig wat ooit gebou was. Sy het het behoort aan die [[Amerikaanse Vloot]]. Die ''Nautilus'' was 'n konvensionele duikboot wat toegerus was met 'n kernaangedrewe enjin. Die ''Nautilus'' projek was goedgekeur gedurende die [[1952]] begrotingsjaar deur die Amerikaanse Kongres.
 
==Tegniese besonderhede==
Sy het 3,764 ton water verplaas op die oppervlakte en 4,040 ton onder die water. Sy was 97.4 m lank, 8.4 m op haar wydste met 'n dieptegang van 6.7 m. Sy was toegerus met ses 21-duim torpedobuise in die [[boeg]]. Energie is verskaf deur een S2W reaktor wat twee Westinghouse stoomturbines aangedryf het. Die turbines het 15,000 skeepsperdekrag gelewer aan twee skroewe wat 'n onderwater snelheid van 28 [[knoop (snelheid)|knope]] verseker het.
 
==Reaktor==
Die aanvanklke ontwerp vir kernaangedrewe duikboot enjins is deur Argonne National Laboratory begin gedurende [[1948]] en was voortgesit deur Bettis Atomic Power Laboratory by Westinghouse. Dit het gelei tot die lewering van die Duikboot Termiese Reaktor wat bekend gestaan het as S2W. Die reaktor het hoëdruk waterverkoeling metodes gebruik.
 
==Ontwerp==
112 796

wysigings