Verskil tussen weergawes van "USS Nautilus"

236 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
==Ontwerp==
Die boot se ontwerp was gebaseer op 'n die Duitse [[Tweede Wêreldoorlog]] Tipe XXI duikboot. Die ontwerp verseker hoë werksverrigting onderwater maar ten koste van laer spoed en minder beweeglikheid.
 
==Geskiedenis==
Sy was te water gelaat op [[21 Januarie]] [[1954]] en in diens gestel op [[17 Januarie]] [[1955]]. Teen Agustus [[1958]] was daar genoeg vertroue in haar werksverriging en sy suksesvol vaar onderdeur die [[Noordpool]].
 
==Bron==
112 772

wysigings