Verskil tussen weergawes van "Dans"

10 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
→‎Volksdanse: Interne skakels
k (→‎Religieuse dans: Tikfout reggestel)
k (→‎Volksdanse: Interne skakels)
 
===Volksdanse===
[[Beeld:Volkspele003.gif|thumb|250px|Afrikaanse [[Volkspele]] is 'n voorbeeld van 'n volksdans]]
[[Beeld:Festiwal pzko 1072.jpg|thumb|250px|'n Volksdans in [[Tsjeggië]].]]
 
Volksdanse is danse in 'n bepaalde volksverband wat deur tradisie oorgelewer is. Die huidige beoefening van volksdanse het aan die begin van die twintigste eeu tot stand gekom omdat wetenskaplikes, veral musikoloë, kulturele erfenisse wou bewaar en omdat die jeug 'n vorm van vryetydsbesteding gesoek het.
 
1 764

wysigings