Verskil tussen weergawes van "Staatsman"

1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(kyk ook)
k
'n '''Staatsman''' of '''staatsvrou''' is gewoonlik 'n [[politikus]] of ander gesiene publieke persoonlikheid wat beskik oor 'n lang en gerespekteerde loopbaan in politiek of [[regering]] op nasionale en internasionale vlak beskik. Die toekenning van sodanige eretitel word dikwels oorgelaat aan ondersteuners of kommentatorskommentatore. Wanneer politici aftree, word dikwels na hulle verwys as ''ouerstaatsmanne'' verwys.
 
Staatsmanskap suggereer ook 'n leierskapskwaliteit wat mense organisatories saambring, en van ouerskap, 'n gees van sorgsaamheid jeens andere en vir die geheel.