Verskil tussen weergawes van "Rooi Kruis"

12 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Die Internasionale Rooi-kruisbeweging bestaan uit drie afdelings:
* Nasionale Rooi-Kruis- en Rooi-Halwe-Maanverenigings (slegs een per land)
* Internasionale Komitee van die Rooi Kruis (ICRC)
* Internasionale Federasie van Rooi-Kruis- en Rooi-Halwe-Maanverenigings (IFRC)
 
== In Suid-Afrika ==
In 1896 is die eerste Rooi Kruis-vereniging in die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] (die ou Transvaal) gestig. President [[Paul Kruger]] was die voorsitter. Die daaropvolgende jaar word word die Rooi Kruis in die [[Vrystaatse Republiek]] op die been gebring. Die [[Kaapkolonie]] en [[Natal (kolonie)|Natal]] het takke van die Britse Rooi Kruis gehad. Al vier is egter in 1913 in die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis verenig.
 
==Embleme==
Anonieme gebruiker