Verskil tussen weergawes van "Piet Cronjé"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k (Robot: Formatteer ISBN)
 
==Eerste Vryheidsoorlog==
Hy het in die Eerste Vryheidsoorlog 'n reputasie vir homself verwerf met die beleëring van die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] garnisoen by [[Potchefstroom]]. Hy het 'n kenmerkende voorkoms gehad aangesien hy kort met 'n swart baard was en het 'n reputasie gehad van as iemand wat baie dapper was. Hy was in bevel van 'n mag wat [[Leander Starr Jameson|Jameson]] by [[Doornkop]] omsingel het tydens die voltrekking van die [[Jameson-inval]] op [[2 Januarie]] [[1896]].
 
==Tweede Vryheidsoorlog==
99

wysigings