Verskil tussen weergawes van "Skuilnaam"

2 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Skuilnaam''' of '''pseudoniem''' is 'n uitgedinkte vals naam wat 'n skrywer of kunstenaar gebruik om sy werk te publiseer of bekend te stel. Die skuilnaam word ook soms in [[Frans]] aangedui as die: ''nom de plume''.
 
Skuilname word gebruik om ongewenste publieke aandag van die kunstenaar af weg te hou en 'n duidelike skeiding tussen die werk en die kunstenaar se persoonlike lewe te bewerkstellig. Dit kan ook gebruik word om die bepaalde kunstenaar se identiteit, geslag of ras weg te steek. In vroeë tye, veral tydens die [[Victoriaanse tydperk]], kon vroue ook nie self boeke skryf nie, en is 'n die boeke dikwels onder 'n manlike skuilnaam gepubliseer.
 
== Voorbeelde ==
* [[Stella Blakemore]] (1906 – 1991) gebruik verskeie skuilname oor haar lewe. Haar bekendste skuilnaam, ''Theunis Krogh'', is afgelei van haar oupa aan haar ma se kant - Theunis Johannes Krogh, die ondersekretaris van die Suid-Afrikaanse Republiek onder die administrasie van President Paul Kruger.
 
* [[Jacob Daniël du Toit]] bringhet sy gedigte onder die skuilnaam ''Totius'' uituitgebring.
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker