Trein: Verskil tussen weergawes

383 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
No edit summary
 
'n '''Trein''' is 'n [[voertuig]] wat op 'n spoor beweeg en uit een of meer trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om [[mens]]e, [[dier]]e en goedere te [[vervoer]]. Die plek waar treine stop, sodat mense op- of afgelaai kan word, word 'n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.
 
==Tipes treine==
===Goederetrein===
Goederetreine word gebruik om goedere in trokke van een plek na 'n ander te vervoer. As voorbeeld, 'n trein wat steenkool na kragsentrales aanry.
 
===Passasierstrein===
Passasierstreine gebruik spesiale waens eerder as trokke sodat mense gerieflik tussen stasies daarin vervoer kan word. 'n Voorbeeld hiervan is die [[[Gautrein]] in Suid-Afrika.
 
==Sien ook==
Anonieme gebruiker