Verskil tussen weergawes van "Dans"

38 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Definisie gegeneraliseer
k (→‎Volksdanse: Interne skakels)
(Definisie gegeneraliseer)
[[Beeld:Whirlingdervishes.JPG|thumb|250px|Dansers in Turkye]]
'''Dans''' is die ritmiese beweging van die liggaam op die maat van die musiek.
 
'''Dans''' is 'n kunsvorm wat die ritmiese beweging van die liggaam, gewoonlik op die maat van die musiek, behels.
==Geskiedenis==
 
== Geskiedenis ==
Dans het reeds by die primitiewe mens voorgekom as 'n manier om uiting te gee aan emosies voordat dit in die meer gesofistikeerde kulture as 'n outonome kunsvorm ontwikkel het. Die eerste dokumentasie daarvan (rotstekeninge) stam uit die Vroeë Paleolitikum. Die bewegings wat op die tekeninge te sien is, kom ooreen met die dier en krampdanse van die hedendaagse tradisionele kulture van Afrika en Australië.
 
1 764

wysigings